Landbouweekblad

1 000 KM IN AGT DAE: SÓ TEM WILLEMIEN DIE WÊRELD SE MOORDENDSTE UITHOURIT

Poegaai ná bykans twaalf uur in die saal het Willemien Jooste en Deirdre Griffith vir ses aande aan vreemdelinge se deur geklop met ’n nota waarop daar in Mongools staan wie hulle is en dat hulle slaapplek vir die nag benodig.

“Jy daag daar op in jou vreemde klere met perde en ’n notatjie en die mense gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Baie keer het hulle van hul kinders of gesinslede na die bure gestuur om vir ons genoeg plek te maak,” vertel Willemien oor stemnotas aan Landbouweekblad vanuit die Mongoolse steppe. Dit is twee dae nadat sy en Deirdre (uitgespreek “Dedra”) een van die uitmergelendste perde-uithouritte ter wêreld oor 1 000 km binne slegs agt dae kafgedraf het om eerste oor die wenstreep te galop.

Die Mongoolse derby – veral die sege – moet nog insink, maar Willemien sê sonder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related