Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘SY GEES IS TEENWOORDIG’

Ashur Petersen, seun van die oorlede musieklegende Taliep Petersen, en sy bruid, Kathur, het hulde gebring aan hom met ’n spesiale troufoto

Jou pa sou so trots op jou gewees het. Baie geluk met julle troudag en voorspoed met jou eie sangloopbaan. Alles van die beste, mag julle vir altyd op alle vlakke net gelukkig wees. Mwah!

GAIL

Ek wil presies dieselfde sê: Taliep sou so trots op sy kinders gewees het. Dit is ’n bittere onreg wat hulle aangedoen is. Maar Taliep kyk beslis van daar bo af na sy kinders, en hy glimlag.

HETTIE

Baie geluk aan julle twee. Jou pa was regtig ’n wonderlike mens, en hy sou erg trots gewees het op julle. Hy sal altyd in ons almal se harte lewe. Taliep was so ’n fantastiese musikant.

ANNELIE

Ek is nou sommer hartseer, maar ook baie trots. Jou pa was so welbekend,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related