Weg!

Ek en Mister Claude

Ek is op Kuruman gebore en het ook daar grootgeword. Dis ’n klein plekkie in die hart van Suid-Afrika se grootste provinsie. Snaaks genoeg is die Noord-Kaap die yl bevolkste provinsie in die land. Dit het oneindige leegtes; ’n mens ry soms vir honderd kilometer van een dorp na die volgende en sien niks behalwe veld nie.

Ek woon al sedert 2007 in Pretoria, maar ek bly ’n dorpsmeisie met wonderlike herinneringe aan my komvandaan op Kuruman.

Die meeste mense weet van Kuruman danksy die Oog – ’n bekende fontein wat tot 30 miljoen liter water per dag lewer. Dis waar die inwoners hulle water vandaan kry, en dit voed ook die Kurumanrivier en twee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg12 min read
Onder Die Radar
“Suid-Afrika was die enigste land in die Gemenebes van Nasies wat tydens die Tweede Wêreldoorlog vroue as soldate opgelei het,” sê dr. Wim Myburgh waar ons in ’n koffiewinkel op Pringlebaai sit en gesels. “En nie net in een nie, maar twéé spesialiskr
Weg3 min read
Die Mense Het Gepraat
Die wenners van die 59ste kompetisie Natuurlewefotograaf van die Jaar is einde laasjaar aangekondig. Maar met dié dat daar bykans 50 000 inskrywings was, het die beoordelaars besluit om nog 25 uitblinkers te kies, en lede van die publiek kon vir hull
Weg12 min read
Oor Grense Heen
Grense is eienaardige goed, oor die eeue heen het mense dit lukraak geskep om die belange van die groep binne die grens te beskerm en natuurlik om ander uit te hou. Kyk jy na ’n kaart van Afrika, sien jy telkens die mees dwaas van alle landsgrense: L

Related