KYK WIE’S TERUG!
Jul 22, 2022
4 minutes
Saamgestel deur LINDSAY DE FREITAS
![f0098-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9oe1l65j9c9yl8gu/images/fileFXLLO0Z8.jpg)
SY WAS ’n silwerdoekliefling. ’n Verspotte, beeldskone ster met ’n breë glimlag en genoeg persoonlikheid in haar pinkie om die kollig behoorlik te steel.
Die blondekop het 60 flieks agter haar naam gehad, en in 2014 was sy die Hollywood-ster oor 40 wat die meeste geld laat inrol het.
Haar rolprente het meer as $7 miljard by die loket verdien, en sy was die eerste vrou wat meer as $20 miljoen vir ’n enkele fliekrol gekry het.
Toe verdwyn Cameron Diaz van die toneel af.
Glansryke tydskrifvoorblaaie en rooitapytverskynings was iets van die verlede. En agt jaar lank
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days