Huisgenoot

DIE BORDJIES VERHANG

SY WAS nog ’n naïewe jong aktrise van Suid-Afrika wat haar voete in Hollywood probeer vind het toe ’n beroemde regisseur haar gevra het om ’n oudisie by sy huis af te lê.

Met haar aankoms by sy groot huis het sy hom in sy nagklere aangetref. En toe hy aan haar been vat, het sy nie ’n oomblik getwyfel oor wat hy van die ontmoeting verwag het nie.

Charlize Theron het verskoning gemaak en geloop, en agterna in haar motor gaan sit en wonder hoe sake so lelik skeefgeloop het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related