Huisgenoot

Die noodlot

DIS winter in New York. ’n Rumoerigheid heers in die redaksiekantoor toe dit meteens begin sneeu.

Ek haas my na die luukse klerewinkel oorkant ons gebou om ’n serp en handskoene te gaan koop. Met my aankoms is die meeste departemente besig om te sluit.

Met die vat van ’n serp met bypassende handskoene in die winkel – onwetend dat iemand anders aan die anderkant van die rondomtaliestaander dieselfde idee het – raak ek in die serp om my nek verstrengel en sukkel om asem te kry.

’n Manstem vra om verskoning en of ek oukei is, en ek kyk op in die blou oë van die aantreklike man wat my probeer stut sodat ek nie val nie. Sy oë is sag en meteens staan hy reg voor my.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related