Huisgenoot

NIE ’N DOOIE WOORD NIE

DIE dood wag vir ons almal. In ’n hospitaalbed, by ’n motorongeluk, agter ’n geslote badkamerdeur. Hy vind ons almal.

Vir dr. Linda Liebenberg het die dood elke dag by die werk gewag. ’n Mens verbeel jou hy sit in ’n wagkamer en blaai deur ’n Huisgenoot.

Linda word op 61 as een van die beste forensiese patoloë in twee lande gereken. In haar 32 jaar in die staat se patologiediens het van ons bekendste lyke onder haar hande beland.

Die maer, swartgeklede vrou sit op ’n rusbank in haar huis in Bellville. Sy vee ’n lang vlegsel oor haar skouer en haar groen oë vonkel. “Ek was verslaaf aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related