Rapport

Stort-sterftes: Nog gru-stories

Toe sien hy ons kinders se lyke. Toe skop hy die deur af.

Nog drie paartjies sê hulle het die afgelope jaar amper versmoor in die huis waarin twee verloofdes van die Oos-Kaap verlede Saterdagaand gesterf het.

Jéan Vosloo (25) en Mari Hoon

(28) is vermoedelik weens gas- of koolstofmonoksiedvergiftiging dood by die Kliphuis, ’n gasteplaas in die Kareedouw-distrik in die Oos-Kaap.

Vosloo se pa, dr. Lawton Vosloo

(62), ’n algemene praktisyn van Jeffreysbaai, sê die paartjie het vir die naweek gaan kuier by ’n vriend, Stefan du Plessis, wat die laaste tyd die Kliphuis permanent gehuur het. Ná weke in isolasie het hulle na mekaar verlang en hulle het gereken die huis is só afgeleë daar sou geen Covid-risiko wees nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related