Rapport

‘Gaan sê vir wêreld ek is ’n vry man’

Ek het in die maanskyn daai Bybeltjie van voor tot agter gelees.

Die verhaal stort uit hom, hortend en huilend en rou. Dis vier jaar, vier maande en vier dae nadat kapt. Henk Prinsloo in die beskuldigdebank gestaan het op aanklag van moord, maar die seer vir hierdie polisieman is ver van weggebêre.

Hy onthou elke oomblik asof dit voor hom afspeel, prentjie vir prentjie soos ’n fliek. Hy droom dit snags. Hy herleef dit bedags.

Henk is verlede week vrygespreek aan die moorde op twee plaasaanvallers, Samuel Tjixa en Simon Jubeba, in Januarie 2016. Sy vyf medebeskuldigdes in die opspraakwekkende Parys-6-hofsaak is skuldig bevind aan aanranding. Hulle was familielede van Loedie van der Westhuizen, die boer wat aangeval is.

In ’n sterk bewoorde uitspraak het regter Corné van Zyl gesê sy aanvaar geen van die getuienis teen Henk as geloofwaardig nie.

Gaan sê asseblief vir die wêreld Hendrik Jacobus Prinsloo is ’n vry man, sê hy verlede week, skor, steeds vol adrenalien ná die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Dié ‘Raponsie’ Lugtig Vir ’n Skêr
Sedert haar hare kort geknip is in gr. 1 weier Danya Zwiegelaar van Wellington om haar Raponsie-agtige lokke weer te sny. Haar ma, Yolanda, sê sy het soos ’n seuntjie gelyk met die kort hare en nou, byna ’n dekade later, hang dit 134 cm en verby haar
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe

Related