Waar jag jy vanjaar?
May 27, 2022
3 minutes
BEN FOURIE
Ek het onlangs die voorreg gehad om tydens ’n skoolreünie op my geboortedorp, Prieska, te kuier. Ek ry bykans elke jaar daar verby op pad Namibië toe, maar kan nie onthou wanneer laas die veld so pragtig was nie. Van Prieska af het ek en my vrou die pad gevat deur Vosburg en Carnarvon tot by ’n vriendin op Williston waar ek by ’n restaurant die lekkerste skaapnek nóg geëet het.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days