Weg! Ry & Sleep

POSBUS

Getroue ou gazebo

Ek deel graag hierdie ode aan ons gazebo. In 2007 kamp ons by Weesgerus net buite Modimolle, maar skaduwee is skaars op ons staanplek en ons besluit om ’n gazebo op die dorp te gaan kry. Ná ’n groot soektog vind ons die laaste een in voorraad by die koöperasie. Dit is ’n 3 x 3m-Bushtec met ’n aluminiumraamwerk.

In daardie stadium het ons met ’n tent gekamp. Ons het later ’n woonwa gekoop, maar dit weer verkoop toe my jongste dogter, Danika, gaan studeer – en ons was terug by die tente. Nadat sy haar studie voltooi het, het ons onlangs weer ’n woonwa gekoop – en steeds staan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep5 min read
As Die Skoen Pas…
outdoorwarehouse.co.za capeunionmart.co.za crocssa.co.za kaalfoot.co.za naturehike.co.za bashafrica.com woolworths.co.za picknpayclothing.co.za barestep.co.za Barestep se skoene is ontwerp om die natuurlike vorm en funksie van die mens se voet na t
Weg: Ry & Sleep3 min read
Dis Tyd Vir ’n Huistent
Om met ’n tent te kamp het maar sy uitdagings, veral as ’n klomp mense saam probeer ontspan. En meer as een tent langs mekaar én dan nog ’n gazebo kan in ’n oogwink ’n groot trek veroorsaak wat pakplek in jou voertuig opslurp. Sommige kampplekeienaar
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gaan Leer By Europa
Die Europese Woonwavereniging, bestaande uit 15 lidlande, het in 2020 by die 6 miljoen kampvoertuie op sy boeke gehad. Die meeste van hierdie 3,5 miljoen woonwaens en 2,4 miljoen ryhuise is in Wes-Europa geregistreer, in lande soos Duitsland, Frankry

Related