Huisgenoot

Die dasverkoper

AS Gert voor hom kyk, groet ’n stewige hoop agterstallige rekeninge hom. As hy omkyk, staar hy net vas in ’n spookdorp wat hy sy onderneming noem.

Hoe het sy lewe as eienaar van Dassepoort hom tot hier gelei? ’n Das was nog altyd die ruggraat van enige man se werkuitrusting. Seker ook nie meer vandat dit aanvaarbaar is om met ’n T-hemp by die werk in te stap nie!

Daar het vandag ’n nuwe bestelling van die verskaffers gekom, en hy kan dit netsowel begin uitpak.

“Nege rosemary golds,” begin hy hulle aftel. “Agt plum wide-shaped, sewe platinum … Wat is dié?”

Hy kan nie onthou dat hy vlootblou met groen klawers op gevra het nie? Dit was seker ’n fout wat sy vriend James, wat ook sy verskaffer is, gemaak het. Dit is nie soos die gewone dasse wat Gert altyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related