VERBASTERING ’N PROBLEEM BY BERGSEBRAS
Mar 04, 2022
2 minutes
ENGELA DUVENAGE
FOTO: MARTIENNE DE VILLIERS
Verbastering met ander soorte sebras en selfs perde en donkies bedreig die Kaapse bergsebra se voortbestaan. Die eiesoortige teelmateriaal van dié kwesbare spesie is op die spel. Só is reeds in 2017 in ’n bestuursplan vir dié spesie gereken. Daarna is die provinsiale bewaringsorganisasie CapeNature aangestel om dit in die Wes-Kaap toe te pas.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days