Landbouweekblad

Spesiegetalle van dié vis verras

Ná ’n bestekopname van een spesifieke soort groep, die dikkop-ghieliemientjie, ook bekend as chubby-head barbs, het viskenners van die Suid-Afrikaanse instituut vir akwatiese biodiversiteit (SAIAB) agtergekom wat hulle altyd gedink het ’n enkele spesie is, is toe eintlik veel meer.

Die eerste spesie in die groep, Enteromius anoplus, is reeds in 1897 beskryf, en sedertdien wydverspreid oor sowat 70 000 km in van Suid-Afrika se grootste rivierstelsels gevind.

“is die spesienaam waarvolgensgeskryf.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related