Huisgenoot

UITGEVANG: BITCOIN SE ‘BONNIE & CLYDE’

HULLE word beskryf as die “Bonnie en Clyde” van die digitale era – flambojante swendelaars wat na bewering ’n verstommende bedrag kriptogeld probeer verduister het.

Maar anders as die ware Bonnie en Clyde – die Amerikaanse paartjie Bonnie Parker en Clyde Barrow wat in die 1930’s ’n rits banke beroof het voor hulle in ’n polisielokval afgemaai is – was geen dramatiese jaagtog nodig om die hedendaagse “Bitcoin-Bonnie” en “Crypto-Clyde” aan te keer nie.

Tydens ’n onlangse klopjag op Heather Morgan (31) en haar man, Ilya Lichtenstein (34), se woonstel in New York het die polisie genoeg bewyse gevind om hulle te verbind aan die gepoogde verduistering van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related