Huisgenoot

IN BIETJIES GEBORE

WAAR die piepklein lyfie vandag salig in haar pa se arms slaap, lyk sy allermins soos die klein vegtertjie wat sy is.

Maar Ivoreè Jayne Jackson moes al vele uitdagings in haar kort lewe te bowe kom – trouens, selfs nog voor sy haar eerste asemteug kon neem.

Toe haar ma, Kiara (21), net 21 weke met haar swanger was, het ’n skandering gewys Ivoreè het ’n seldsame gewas aan haar mond en keel. Dokters het bevind dit sou waarskynlik aanhou groei en benewens allerlei ander risiko’s dit vir haar onmoontlik maak om ná haar geboorte op haar eie asem te haal.

Maar Kiara het nie ’n oomblik gehuiwer nie: Sy sal met die swangerskap voortgaan. “Ek het net geweet ek moes haar ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related