Kuier

LEWE IN DIE LAB

Toe sy klein was, het sy altyd saam met haar ma Bold and the Beautiful gekyk en sy was mal oor Brooke Logan. Sy het daarvan gedroom om eendag, soos Brooke, met ’n spierwit jas in ’n laboratorium te werk.

“Ek het nie eintlik geweet wat ek in die lab wou doen nie, net dat dít die plek is vir my,”sê Hughlene Baker (39) van Plumstead in Kaapstad vrolik. En vandag, jare later, skitter sy in ’n jas van haar eie en bewaarheid sy daagliks ander mense se diepste hartsdrome.

Ná skool het Hughlene kliniese tegnologie aan die Technikon Vrystaat (nou Central University of Technology) in Bloemfontein studeer. In haar derde jaar moes sy een van agt spesialisrigtings kies en die reproduktiewe afdeling het vir Hughlene loshande bo die res

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Ds. Farren Cloete, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Heindrich Wyngaard,
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v

Related