Kuier

MA’S SE HARTJIE

Swangerskap en die geboorte van jou eerste kind is iets waaroor menige vrou droom. Die geboorte van ’n pienkvoet is een wat ’n huis en huwelik vul met liefde, gelag en natuurlik slapelose nagte!

Maar hoe gemaak as jy in ’n huwelik is waar albei maats van dieselfde geslag is en jy nie op die tradisionele manier swanger kan raak nie? Hierdie soort huwelike is in 2008 in Suid-Afrika gewettig. Baie van dié paartjies begeer om ’n gesin van hul eie te begin en wend hulle dan na die medici om dié droom te bewaarheid. In die hedendaagse lewe is daar baie opsies vir sulke paartjies beskikbaar en een daarvan is in vitro-bevrugting (IVF).

IVF is ’n komplekse reeks

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related