Kuier

VREUGDE IN’N BUIS

Einde 2021 sal vir altyd in ’n Zimbabwiese paartjie se lewe ingegraveer bly. Ná 20 jaar van hoop en wanhoop is die baba gebore wat hulle in daardie stadium nie meer gedink het hulle beskore is nie.

Eleanor Mukura was reeds 52 en op die punt om moed op te gee toe haar groot droom van ’n eie kind uiteindelik bewaarheid is.

Eleanor en Alex Dandadzi het hul dogtertjie“Esther”gedoop, die Bybelse naam wat“ster”en“moedige vrou”beteken. Ook Nyashadzashe – haar Shona-naam wat “genade van God”beteken – verwys na hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related