Huisgenoot

ONS LIEFDE BLOM NÁ DUBBELE SEER

ELKE keer dat Dana Snyman haar naam noem, helder sy gesig op: “Erna”. Haar naam duik ook gereeld op in sy nuwe boek, In die tyd van die gif, oor sy wedervaringe tydens die pandemie.

Die afgelope drie jaar het die skrywer, joernalis en dramaturg en Erna Oosthuizen liefde gevind, die inperking gekonfronteer, en albei moes die dood van ’n geliefde verwerk wat hulself om die lewe gebring het. Hy het sy verloofde aan depressie verloor en sy haar man.

Vir die boek het hulle ook saam deur die land gereis in ’n Toyota Hilux-bakkie en op die Shosholoza Meyl-trein, want Erna maak maskers en Dana soek stories en skryf die inperking vir lesers oop – albei noodsaaklike dienste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related