Huisgenoot

’N HALWE MENS LIGTER

ONS het hom leer ken as die gesette Dan Conner in die treffersitkom Roseanne, en hy het sedertdien in tientalle rolle op die kassie verskyn – ’n groter-as-lewensgroot ster met ’n groot lag en ’n ewe groot boep.

Maar toe die akteur onlangs sy verskyning op die rooitapyt maak, het hy nie gelyk soos die John Goodman wat ons al so lank ken nie.

Vir baie aanhangers was dit ’n groot verrassing – die ou is dan nou die helfte so groot as wat hy voorheen was. En dit is letterlik die geval. Die 69-jarige akteur het ’n verstommende 90 kg afgeskud en sy gewig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related