Huisgenoot

MY PAD MET THEUNS EN HUISGENOOT

Die joernalis en skrywer Ilza Roggeband was die afgelope 15 jaar Theuns Jordaan se woordvoerder. Hier vertel sy van hul lang pad saam sedert hul eerste ontmoeting in 2000 by Huisgenoot se verhoog by die KKNK.

“Bel hierdie ou. Hy het ’n CD gemaak en sing blykbaar goed.”

Julia Viljoen, toe assistentredakteur van Huisgenoot, het die stukkie papier met ’n nommer op my lessenaar neergesit.

Almal in die kantoor het geweet Huisgenoot gaan in Maart 2000 die eerste keer met ’n verhoog KKNK toe – ’n piepklein verhogie waar sangers af en toe feesgangers sou vermaak.

Dit was voor die groot opbloei van Afrikaanse musiek, en om die program vol te maak was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Bianca Terblanche Oor Harry De Villiers
DIT was nie liefde met die eerste oogopslag nie. Allesbehalwe. Ek het ’n ander ou gedate toe ek vir Harry ontmoet het. Hy was amper 10 jaar ouer as ek. Ek en sy broer was saam op skool op Aliwal-Noord. Ons paaie het in 2015 die eerste keer gekruis. E
Huisgenoot8 min read
Die Klank Van Sy Lewe
ELTON John het in 1987 ’n keeloperasie gehad wat sy stem verander het. Rod Stewart het in 2000 gehoor hy het skildklierkanker en kon nege maande lank nie sing nie. Luciano Pavarotti het groeisels aan sy stembande gekry omdat hy aan die begin van sy l
Huisgenoot4 min read
Hoekom Grom My Maag Soms?
‘WAT dink julle van dié een?” vra Bibi en hou ’n geel top met kolle in die lug. Sy is besig om deur ’n klomp klere te gaan sodat sy kan besluit watter klere sy moet hou en watter klere sy moet uitgooi. “Mal daaroor. Jy lyk baie mooi in geel, so ek di

Related