Huisgenoot

Om vry te vlieg

DIS elke keer dieselfde storie,” raas Ma Joyce en gooi haar hande in die lug op. “Jy kom hier aan met die een of ander afvlerkding en dan is daar later ’n hengse tranedal. Driekwart van die goed vrek en die ander vlieg weg. Pleks jy net ’n mak een in ’n hok aanhou.”

Simon byt hard op sy onderlip. Ma Joyce kan partykeer so lelik wees. Al wat hy wil doen, is help. En dis mos nie ’n sonde nie.

Hy skuif sy gewig van die een been na die ander, kry sy balans. Ou Hinkepink, noem die kinders hom en lag vir die vreemde skoen met die hoër hak. Maar hy dink dis nogal cool om ’n korter been te hê, want dit maak hom anders. Special. Soos ’n superhero.

Die ding is, hy wens net Ma Joyce wil ophou om so

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related Books & Audiobooks