Huisgenoot

DRANKDUIWEL, KOEBAAI MET JOU

TOE hy die soveelste oggend wakker word met die wete dat hy die vorige dag weer die belofte aan homself verbreek het om op te hou drink, het Rudi Claase besef hy sal nie die stryd teen die drankduiwel alleen kan wen nie.

Daarom het die sanger en liedjieskrywer die drastiese besluit geneem om ’n inplanting teen alkoholmisbruik te kry om hom uit die greep van alkoholisme te bevry.

Maar min het hy toe geweet watter groot eise daar alles in sy eerste nugter jaar in ’n lang tyd aan hom gestel sou word – ’n pandemie wat sy sangloopbaan tot stilstand laat ruk, ’n kankerskok, ’n mantelvliesbreukoperasie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related