Huisgenoot

VERGOEDING NÁ 15 JAAR

DIE wiele van die gereg draai dalk soms stadig, maar hulle draai tog.

In die 15 jaar nadat ’n sinnelose aanval hom van die bors af ondertoe verlam gelaat het, moes Andrew Merryweather (39) nie net dag ná dag deur terapiesessies spook om sy lyf weer te leer gebruik en met verlammende depressie sukkel nie – hy moes ook vasbyt terwyl sy pogings om in die hof geregtigheid te kry telkens op niks uitgeloop het.

Maar eindelik – lank nadat baie mense al sou tou opgooi – het Andrew se deursettingsvermoë vrugte afgewerp. Die hooggeregshof in Kaapstad het onlangs beslis R11 miljoen se skadevergoeding moet aan hom uitbetaal word.

Andrew was destyds ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related