UITTREKSELS UIT ‘HARTSTORIES VAN ONS LAND SE BOERE’
May 21, 2021
2 minutes
Pieter Prinsloo van Queenstown:
“Ons eerste kleinseun, my naamgenoot, is baie soos ek. Hy is ook mal daaroor om tussen die beeste te wees. En hy praat ook Xhosa. Ons het intussen ’n tweede kleinseun, Dirk, bygekry. Ek hoop hy sal ook die taal van die streek leer praat sodat hy ons band met die grond beter kan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days