Kuier

KYK UIT!

Vir amper drie dekades, of ’n klein leeftyd, soos sy dit noem, is June van Merch (amper 60) al deel van die Suid-Afrikaanse vermaaklandskap. Dié ikoniese aktrise het reeds ’n enorme bydrae gelewer tot die bedryf en haar werk inspireer steeds talle jong akteurs vir wie sy ook ’n rolmodel is.

June het in die tagtigs haar debuut in Casper de Vries se gemaak en sedertdien is daar geen keer aan haar nie met rolle in programme soos , , , , en . Maar die rol waarvoor sy seker die bekendste is, is dié as Patsy in die SABC2-komedie . Sy was ook al in talle flieks, onder meer (waarvoor sy bekroon is as Silwerskermfees se beste byspeler), , en . Sy het die vermoë om binne-in ’n karakter in te klim en haarself so te verlustig in die rol dat kykers nie kan help as om aan haar lippe te hang nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related