Huisgenoot

RAAISEL VAN NÓG ’N KRANSDOOD

DIE twee bejaarde vroue, albei 75 jaar oud, was glo al dekades lank lewensmaats. Hul bure in Krugersdorp se weelderige Featherbrooke Hills-aftreekompleks het hulle as uiters privaat en onafskeidbaar geken.

Die veiligheidsbewuste Nicky van Niekerk, haar vuurwapen altyd byderhand, was die beskermende een. En die afgelope tyd moes sy sterker as ooit wees vir Lesley Briscoe, wat aan alzheimersiekte gely het. Daar was sprake dat Lesley eindelik in verswakte sorg sou moes gaan.

Tog was hulle opgewek toe hulle op Saterdag 13 Februarie in Nicky se wit Mazda met die “Back off, you’re too close”- bufferplakker die pad na Heroldsbaai aan die Tuinroete aanpak, vertel hul buurvrou, Anita Richards (71). Min het Anita geweet sy sou hulle nooit weer lewend sien nie, en dat hul name by die lys van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related