Weg!

ONTMOET DIE SKRYWER ÉN ILLUSTREERDER

Julle het albei reeds aan kinderboeke met ’n natuurtema gewerk. Waar kom julle liefde vir die natuur vandaan?

Liza: My ouers, Len en Karen de Vente, het my en my sibbe aan die natuur blootgestel. Ons het baie vakansies Krugerwildtuin toe gegaan en het in die Pretoria- botaniese tuin of die Magaliesberg gaan stap. Omgewingstydskrifte, boeke en kursusse by die nasionale dieretuin in Pretoria het my liefde verder laat groei.

Judy: Ek het in Harare, Zimbabwe, grootgeword en was altyd lief vir die buitelewe en diere, veral die verkleurmannetjies wat ek as troeteldiere aangehou het. Toe ek my dierestories

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg7 min read
Boeke En Musiek
Deur Karen Paolillo, Penguin Books R300 in boekwinkels Dit Brit Karen Paolillo beskerm reeds die afgelope drie dekades die seekoeie in die Turgwerivier in die suidooste van Zimbabwe. Hierdie boek volg op A Hippo Love Story, wat in 2014 verskyn het, e
Weg2 min read
Kortliks
Jou Suid-Afrikaanse paspoort – met die gepaste bynaam “Groen Mamba”– mag jou dalk nie ver bring in plekke soos Europa en Noord-Amerika nie, maar daar is steeds lande waarheen Suid-Afrikaners sonder ’n visum én met ’n taamlike gunstige wisselkoers kan
Weg2 min read
Taai Gebore… En So Gelaat Staan
Die eerste Cruiser 70 het sy verskyning in 1984 gemaak, min of meer dieselfde tyd as die fliek Back to the Future. Klim jy agter die stuur van enige 70-Reeks, voel dit inderdaad asof jy na die 1980’s teruggevoer word. Die handvatsels, sitplekke en de

Related