Avontuur Afrika

Hoog, hoër, HOOGSTE in die Oos-Kaap

Vir my was die Oos-Kaap nog altyd een van my gunsteling toeristebestemmings en bied van die mees diverse wegbreekgeleenthede, natuurskoon en aktiwiteite. Wanneer ’n mens van die Oos-Kaap praat, dink almal gewoonlik eerste aan die Wilde Kus en die prentjiemooi strande. Die Oos-Kaap bied egter baie meer as dit wat die oog kan sien.

In die 1800’s het pioniersboere besluit om hulself in die meer afgeleë gebiede van die Oos-Kaap te vestig. Voor dit het net die San-stam, wat vir hul trekgewoontes bekend is, hier gebly. Hulle was, net soos meeste wilde diere, slim genoeg om die gebied in die ysige wintermaande te verlaat… En ysig kan dit beslis wees, met temperature wat tot selfs kouer as -15 °C kan daal! Dit kan selfs in die begin van die Suid-Afrikaanse lente in September nog baie koud wees, soos ons groep avonturiers gou genoeg uitgevind het.

Rhodes, wat waarskynlik die beste bekend is vir die Tiffindell Ski-oord wat omtrent 25 km daarvandaan geleë is, bied hope om te sien en te doen! Dis waarlik ’n juweel, dikwels onontdek, maar vol geskiedenis en erfenis – ’n moet vir Suid-Afrikaners om te besoek. Die dorpie self is op die plaas Tintern, wat aan ene mnr Jim Vorster

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related