Tuis

ons lesers sê

WENBRIEF

Ons Covid-projek

Esti Schabort van Rondebosch, Kaapstad, skryf Die groot sementblad by ons nuwe huis staan plaps op die grasperk. Dis die dak van ’n ou ondergrondse boorgatkamer. En dis lelik. Om die ding te skuif is duur en, soos ’n boorgatman vir ons gesê het, net moeilikheid soek.

So begin ons beplan aan ’n speelhuis boop die sementblad om dit weg te steek, want

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Dieremaniere
E-pos jou vrae na troeteldiere@tuis.co.za. Rooimier, ’n Maine Coon, tuur oor die vlaktes. – Thia van Wyk, Letsitele, Limpopo Rebecka is tevrede met die toestand van die spekboom. – Christelle de Kock, Krugersdorp Lilli verkyk haar aan die sonsonderga
Tuis2 min read
Wat’s Nuut
Inspirasie vir die Orissamateriaalreeks deur ILIV vir St Leger & Viney kom van die ryk tapisserieë van Indië, met juweelkleure wat warmte en ’n gevoel van positiwiteit oordra. Sien stleger.co.za. Lisburn-kussingoortreksel van linne (op die foto in di
Tuis12 min read
Tyd Vir ’n Soetigheid
Gebruik melk- of donkersjokolade vir dié indrukwekkende, ryk kaaskoek. Onthou net hoe soeter die sjokolade, hoe soeter die koek. Sit dit voor in dun skyfies. Genoeg vir 1 x 30 cm-kaaskoekVoorbereiding: 20 minute, plus 1 uur in die yskas • 3 x 180 g

Related Books & Audiobooks