‘SKELMS, DIS NET DIE BEGIN!’
Oct 16, 2020
4 minutes
Deur NASIFA SULAIMAN
SY VEL is so rateltaai soos die koeëlvaste baadjies wat sy kollegas dra – en dit moet maar so wees, want hy is al uitgekryt as “ ’n speelbal” en “nutteloos” en afgemaak as iemand wat net ander se vuilwerk doen.
Maar dié slegsêery pla brig. Hangwani Mulaudzi nie, hou hy vol. As die openbare gesig van die Valke – Suid-Afrika se elite-misdaadbekampingseenheid – glo dié 49-jarige woordvoerder die eenheid se werk is belangriker as sy ego.
Ek beskou my as iemand met integriteit en raak nie betrokke by enige vorm van korrupsie nie,” sê hy sommer dadelik.
Hy weet hy is ’n maklike teiken vir skerp tonge, maar kritiek is deel van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days