BRIEWE
Sep 25, 2020
3 minutes
WAAR IS EK?
Ná drie maande bly dit vir my moeilik om aan die andersheid van dié wêreld gewoond te raak. Die werk is dieselfde – ek stap steeds tussen die beeste deur – maar met waterskoene aan, nie meer met tyresoolvellies nie.
’n Mooi kamp het kniehoogte groen-groen raaigras, nie die vaalgroen blinkboesmangras wat ek onthou nie.
Tussen die gras vlieg daar pare eendjies uit waterplasse, nie korhane van klippe af nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days