Huisgenoot

Nuut op die rakke

JUNGU JOSH: DIE GOUE KALBAS en DIE KRYGER VAN ABOEMONDJA

Deur CONSTANT VAN GRAAN (Tafelberg, R200* elk)

Die tou is steeds te kort. Hy pluk verwoed daaraan, maar dit help nie. Dan onthou hy van die knoop om sy middel. Met desperate hande probeer hy die tou losmaak. Hy maak sy mond oop en met bultende nekare gee hy ’n klanklose gil van frustrasie. Uitasem hang hy soos ’n hulpelose hoender

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related