Huisgenoot

Nuut op die rakke

DIT HET ALLES BEGIN BY ’N HOND

Deur ANNELIE FERREIRA

Lapa, R185*

Ontmoet vier tieners wat elkeen ’n geheim het.

▝ Fundani Makeba woon in Khayelitsha, hou nie van honde nie omdat een al sy kuit probeer “herontwerp” het (“Kon hy nie sien ’n pakkie tjips is gevaarliker as ek nie?”), en word reg aan die begin van die storie deur ’n vreemde voël uit die lugruim platgeduik.

▝ Sandria Potgieter word saam met Vincent ingedeel vir die klas se “verrykingsprojek”, sy hou van nuwe dinge, maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related Books & Audiobooks