‘WOEDE EN VREES IS ÁL WAT OORBLY’
Jul 10, 2020
2 minutes
JASPER RAATS jasper.raats@landbou.com
FOTO: J ASPER RAATS
‘ EK is te bang om alleen by die huis te wees of alleen dorp toe te ry, en obsessief dat die deure en veiligheidshekke gesluit bly,” sê me. Connie Osborne nadat ’n groep van sewe gewapende mans op 26 Junie op hul plaaswoning buite Mokopane in Limpopo toegeslaan het.
Haar man, Dave, kyk op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days