Syfers
Die JSE het die suikerprodusent Tongaat Hulett ’n boete van R7,5 miljoen opgelê omdat hy van 2011 tot 2018 finansiële resultate gepubliseer het wat vals inligting bevat het. Altesaam R2,5 miljoen van die boete is vir vyf jaar opgeskort, mits Tongaat