Al Mawashi mag aan SA onttrek weens ‘onregverdige aanslag’
Jul 10, 2020
2 minutes
— NICO VAN BURICK
FOTO: VERSKAF
DIE Rooivleisprodusenteforum het opnuut ’n beroep gedoen dat die bedryf en die staat saam ’n standaard vir dieresorg moet formuleer sodat die uitvoer van lewende vee deurlopend en volhoubaar kan plaasvind.
Dit volg ná Al Mawashi, die lewendehawe-uitvoermaatskappy midde-in ’n hofgeding met die nasionale Dierebeskermingsvereniging,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days