Landbouweekblad

BRANDEWYN – VURIG EN VEELSYDIG

Donkersjokolade-enbrandewynkaaskoek

Ek meng my kaaskoekvulsel altyd in ’n voedselverwerker. Omdat roomkaas ’n digte tekstuur het, vorm dit maklik klonte as jy dit met iets meng wat meer loperig is. ’n Voedselverwerker skakel hierdie probleem uit en sorg vir ’n fluweelgladde vulsel. Moet die vulsel nie te lank verwerk nie – pols dit net tot dit glad en sonder klonte is.

Kors

■ 100 g (halwe pakkie) Cream Crackers
■ 100 g (halwe pakkie) sjokoladekoekies (soos Romany Creams)
■ 1 ml fyn gemmer
■ 100 g gesmelte botter

Vulsel

■ 2 houers (230 g elk) roomkaas■ 2 eiers■ Skeut suurlemoensap■ 250 ml room■ 1 plak (80 g) donkersjokolade, fyngekap■ 160 ml versiersuiker■ 30 ml koekmeel■ 30 ml goeie kakao■ 60 ml brandewyn■ Kakao, om oor te sif

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad8 min read
Meer As Kop Bo Water Met Hidrokrag
J apie Marais van die Lowmarboerdery op die plaas Lowlands by Cradock in die Oos-Kaap het sedert einde 2023 danksy ’n hidrokragopwekker op dié plaas 24 uur lank krag vir die hele boerdery. Die stelsel wek tans 210 kW op, met die mikpunt om uiteindeli

Related