Huisgenoot

DIE TRAGEDIE VAN LIZ SE EKS

N MAN spring vanaf die balkon van ’n woonstel op die 27ste verdieping van ’n gebou in Los Angeles, blykbaar gedryf tot wanhoop deur die gebrek aan menslike kontak tydens die inperking en ’n skuldgevoel oor die dood van ’n eksmeisie.

Dis ’n hartseer verhaal in moeilike tye; een van vele wat wys hoe traumaties die gevolge van die inperking kan wees.

Dié man was Steve Bing, ’n 55-jarige multimiljoenêr met ’n kleurryke verlede, glansryke vriende – en ’n ingewikkelde verhouding met een van die wêreld se mooiste en beroemdste vroue.

Sy 18 maande lange verhouding met die aktrise Liz Hurley in die vroeë 2000’s het destyds hoofopskrifte oorheers. Sy het swanger geraak, maar hy het haar gelos voor hul seun, Damian, gebore

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot4 min read
Nog Altyd ’n Ster
OP ’N dag in 2005 het sy in haar volgepakte Toyota Tazz die langpad van Grabouw na Johannesburg aangepak. Sy was 25, met ’n kop vol drome en geen plan B nie. Maar haar wit tjor se nommerplaat het sy as ’n goeie voorteken beskou: CEO, “soos in chief e
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr

Related