Huisgenoot

VLOEK VAN DIE KARDASHIANS

ALS het so goed gegaan. Hulle het ’n sprokiestroue in Italië gehad, toe ’n idilliese Mediterreense wittebrood. Ná al die hartseer van haar jare saam met Scott Disick was almal dit eens: Travis Barker was die gelukkige einde wat Kourtney Kardashian verdien.

Maar soos soveel keer vantevore in die Kardashian-wêreld, was dit nie lank voor teëspoed die paartjie tref nie.

Travis moes onlangs inderhaas na ’n hospitaal in Los Angeles jaag toe hy sulke erge maagkrampe gekry het dat hy nie kon loop nie. “God save me,” het hy ure voor dit getwiet.

Travis is met pankreatitis gediagnoseer, inflammasie van die pankreas wat lewensbedreigend was in die geval van die Blink 182-rocker. Terwyl hy in die hospitaal herstel het, het hy verduidelik dat hy ’n endoskopie laat doen het om ’n baie klein poliep “reg op ’n baie sensitiewe plek” te verwyder. “Dit het ongelukkig ’n noodsaaklike pankreasdreineringsbuis beskadig en in ernstige lewensbedreigende pankreatitis ontaard.”

Travis behoort volkome te herstel, maar dié drama is maar net die jongste in ’n lang

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related