Huisgenoot

DIE TRAGIESE LISA MARIE

DIT was die eerste keer in jare dat sy by ’n groot Hollywood-glansaand gesig wys, en dit het gelyk asof Lisa Marie Presley vir ’n slag behoorlik wil uithang.

Sedert die dood van haar seun, Benjamin, in 2020 was sy so te sê ’n kluisenaar, en daar was die eerste keer in ’n lang tyd weer vir haar iets om te vier by die onlangse Golden Globes-toekennings.

Die akteur Austin Butler is immers as beste akteur bekroon vir sy rol as haar pa, Elvis, in die Baz Luhrmann- fliek oor sy lewe, en Lisa Marie en haar ma, Priscilla, was in trane toe Austin hulle in sy toespraak bedank dat hulle hul “harte, herinneringe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related