Idees

VAN DIE REDAKTEUR

Om dié uitgawe bymekaar te sit was… anders. ’n Mens kan dit seker baie ander dinge noem, maar ‘anders’ som dit vir my die beste op.

Ons werk al drie jaar lank uit ons huise, so daaraan is ons gewoond. En vergaderings wat van my eetkamertafel na Teams en Zoom en sommer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Uitmekaartrek-filodeegtert
Genoeg vir: 8-10 Bereidingstyd: 1 uur Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 180 ºC ♥ 240 g (250 ml) roomkaas ♥ 50 ml fetakaas (opsioneel) ♥ 10 ml gerasperde lemoenskil ♥ 110 g (125 ml) strooisuiker ♥ 500 g filodeeg ♥ 120 ml gesmelte botter ♥ 375 ml melk ♥ 5
Idees2 min read
Boutis-kwilt
projek RONEL WAGENER MOEILIKHEIDSGRAAD: gevorderd (tydrowend) TYD: 3 dae ♥ katoenbatis- (batiste) of linonmateriaal (lawn fabric) ♥ dik katoenbreidraad wat baie los gespin is ♥ tapisserienaald grootte 13 ♥ kwiltgare ♥ kwiltnaald ♥ borduurring van 15
Idees2 min read
Slaapbroek
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 1-2 dae Medium ♥ patroon op bladsy 93 ♥ flennielaken ♥ rek vir die middellyfskuif ♥ bypassende masjiengare ♥ bypassende katoenbreidraad (ons het Nurturing Fibres Eco Cotton in Sunglow gebruik) ♥ 4 mm-hekelpen ♥ groot bo

Related