Kuier

GEE JOU BLAAS ’N KANS

Óf dit nou weens ’n besige dag by die kantoor óf ’n spanningsvolle fliek is waarvoor jy net nie wil opstaan nie, dis normaal dat mense van tyd tot tyd hul vol blaas probeer ignoreer. Maar dis beslis nie ’n goeie gewoonte nie!

Die volwasse blaas kan soveel as ’n halwe liter urine inhou voordat jy die behoefte voel om toilet toe te gaan. Dis nogal baie as ’n mens so na ’n 500 ml-botteltjie Coke kyk, maar dit beteken nie jy kan aanhoudend jou vol blaas ignoreer nie.

Jou liggaam weet presies wanneer jy moet leegmaak omdat jou blaaswand ’n klomp klein reseptore het wat ’n boodskap na die brein stuur wanneer die blaas kapasiteit bereik.

Maar die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related