Huisgenoot

WOER-WOER, WEG IS ONS

KLOKSLAG om sesuur kom mense een vir een in oefenklere uit hul wonings. Party stap teen ’n stewige pas; ander draf vinnig verby. Ma’s met stootwaentjies probeer ’n geselsie van agter ’n masker met ’n buurvrou aanknoop.

Honde, klein en groot, hardloop getrou saam met hul base op die breë wandelpad al langs die koue see tot hul tong begin uithang.

Soggens tussen ses- en negeuur begin die hart van Seepunt in Kaapstad weer klop – al is dit net vir die skamele drie uur per dag wat Suid-Afrikaners nog in Mei mag bene rek. Op 1 Junie sal mense weer landwyd enige tyd van die dag mag oefen, maar hier in die laaste week van die herfs is Suid-Afrikaners wat buite wil oefen nog weens die inperking

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related