Rapport

Wat John gesien het

Hy glo fotografie sal hom help om deur die oppervlak te breek.

J.M. Coetzee: Photographs from Boyhood, saamgestel in samewerking met Hermann Wittenberg. Uitgewer: Protea Boekhuis. Prys: R350.

In November 2017 e-pos ek die skrywer J.M. Coetzee. ’n Reeks swart-en-wit foto’s wat hy as skoolseun in die 1950’s geneem en self in die gesin se huis in Plumstead, Kaapstad, ontwikkel het, maak nuus drie jaar nadat dit toevallig ontdek is. Die persoonlike aard daarvan raak my onverwags.

Die daaropvolgende tentoonstelling in die Irma Stern-museum in Kaapstad ontlok groot belangstelling. Al die elemente is immers daar: die wêreldberoemde dog geslote skrywer; die spoeletjies ontwikkelde film in verroeste Ilford- en Afrox-blikkies wat dekades lank stof vergaar het op die solder van die skrywer se eertydse Rondeboschwoonstel; die verrassende visuele parallel wat die eindproduk vorm met die bittersoet grootwordwêreld wat die volwasse skrywer 40 jaar later in sy memoires Boyhood: Scenes from Provincial Life (die eerste van drie boeke) beskryf.

Ek skryf aan Coetzee in Engels, al weet ek hy verstaan Afrikaans.

Ek is onseker hoe hy oor die taal voel nadat hy in oor die Afrikaanse seuns van sy laerskooldae in Worcester sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Steeds Geen Keer Aan Jaguars
Die Jaguars mik vandag na ’n plek in hul sewende agtereenvolgende eindstryd van die Nasionale Liga. Ná elf dae se netbalaksie in Bloemfontein is die laaste vier plekke bespreek. Die Noord-Gautengers pak die Southern Stings om 14:00 in die eerste half
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related