Landbouweekblad

Sekelsterte (en roofdiere) vlug voor Jan Gun!

Die Amerikaners het dalk vir Dirty Harry, maar danksy die vindingrykheid van ’n plaaslike boer kan Suid-Afrika nou spog met Jan Gun!

Dié 1,8 meter hoë, lewensgetroue, outomatiese brand-wag hou roofdiere, bobbejane en skelms op hul tone, vertel Jan se ontwerper, mnr. Ernst van Zyl, ’n wingerd-en-skaapboer van Vredendal. As eienaar van Skaapwagter, ’n maatskappy wat verskillende metodes gebruik om roofdiere af te skrik, het Van Zyl se nuwe ontwerp reeds die oë laat rek.

’n Omgesukkelde Jan spreek bobbejane in ’n kwaai stemtoon aan, mymer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related