Rapport

3 opstoppers vir die dood

Die doodsengel het twee jaar gelede verwoed op Ethienne Reynecke jag gemaak.

Hy het drie keer aan die voormalige Leeus-haker se deur geklop. Reynecke het hardnekkig geweier om oop te maak – toe sy milt gebars het, toe hy ’n beroerte gehad het en toe hy in die agterkop geskiet is.

Al het die beroerte sy spraak aangetas en, soos hy dit stel, ’n groot gedeelte van sy hardeskyf beskadig, het hy nooit in ’n hoekie gaan sit en homself jammer gekry nie. Hy het elke dag geveg.

Skaars twee jaar later is Reynecke (38) die Suid-Afrikaanse ligswaargewig (84-93 kg)-amateurkampioen in gemengde gevegskuns (MMA), skryf hy ’n roman, bestuur hy steeds sy sakeondernemings en droom hy daarvan om weer as rugbykommentator vir SuperSport te werk.

“Oukei, kom ek vertel jou van 2018,” sê Reynecke. Hy sit laat Dinsdagmiddag op die gras voor die Centurion-stoeigimnasium. Hy het die naweek sy nasionale MMA-titel in Umhlanga

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko

Related