Huisgenoot

IN BYE SE WONDERWÊRELD

LYNETTE BARNES, BYEBOER

Hierdie LEWE

Gewone mense in hul eie woorde

‘EK HET maar altyd dié belangstelling in bye gehad. Hulle is so eie aan die natuur, so hardwerkend, gedissiplineerd – sulke goeie spanwerkers. Hulle fassineer my. Daai klein bytjie is so belangrik in die wêreldekologie. As daar nie bye is nie, sal ons waarskynlik omtrent nie vrugte hê nie, of genoeg groentesaad nie.

So, ja, ná 33 jaar is ek weg uit die polisie om uit ’n ander groot liefde vir my ’n loopbaan te maak. Ek geniet dit so om in die buitelug te werk en die werking van die natuur self te ervaar.

Dis jammer mense is soms onnodig bang vir bye. Vir my voel dit asof ek meer energie het as ’n by my gepiets

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related