Huisgenoot

ONS HUIS VAN MOOIE CHAOS

HULLE het baie slapelose nagte agter die rug. Honderde doeke en net soveel bottels. Maar hier sit hulle.

“Ons het dit oorleef, maar dit was so hittete,” sê Ian Roberts met daardie bekende geamuseerde glimlag.

Ses maande gelede het die 68-jarige akteur en Francoisnette le Roux (37) se lewe soos handomkeer verander toe twee piepklein lyfies hul eerste asemteue in die wêreld gee.

Nie net het hulle nou ’n tweeling wat teen dié tyd wil-wil begin sit nie; Ian het ook by Francoisnette en haar dogter uit ’n vorige verhouding, Ava (8), ingetrek. En dit op Lydenburg, byna 400 km van Johannesburg, die stad wat hy dekades lank huis genoem het.

Soveel aspekte van sy lewe het op die rype ouderdom van byna 70 verander.

Maar die mense wat leer ken het, en hy en Francoisnette kyk met oë vol liefde na mekaar en maak nog eenstryk deur grappe.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related